Get Adobe Flash player

Pro Mania Classroom

Welcome to the Pro Mania Classroom section of our website.

19 September 2015-Bloemfontein HK Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_Ryno-Erlank.jpg

Ryno Erlank

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
3 MultiTech R 280.00 Karp 6 7.61
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol geëindig Voer gebruik
110/120m 120/135m SWD Spyker, Spook, Chakkalaka Spyker, Spook, Chakkalaka Boulyn
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Glyrietvlei M1/M1.5 08 Daichi .21 Trilene Mitchelle 12ft 3.5 lb Shimano XTR 6000
Rate this blog entry:
Continue reading
543 Hits
0 Comments

11 Julie 2015-Purple Carp Pro Mania Krugersdriftdam

b2ap3_thumbnail_John-Henry-Sinclair.jpg

John-Henry Sinclair

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
1 Berkley R 580.00 Karp 3 6.750kg
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol geëindig Voer gebruik
140 130 Banjo floatie met SWD Vicks & Lotie Vicks, Lotie & Chakalaka Super Cast & Boulyn
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Boerstrop P4 Owner 8 9lb Trilene Maxx Clear Berkley Teccarp 13" Mitchell Avocast FS 6000
Rate this blog entry:
Continue reading
552 Hits
0 Comments

13 Junie 2015-Steumekaar HK Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_Naas.jpg

Naas Human

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
1 Mitchell  R700 Karpe 7 16.525 kg
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol geëindig Voer gebruik
115m 125m SWD Vicks, Looti Vicks, Looti Supercast
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Boerstrop P4 Daiichi 1 7 lb Tec Carp 12 "ft" Mitchell Avo 7500
Rate this blog entry:
Continue reading
700 Hits
0 Comments

13 Junie 2015-Steunmekaar HK Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_Barries_20150730-122024_1.jpg

Barries Conradie

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
2 SecuriForce R420 Karp 7 14,520
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol geëindig Voer gebruik
115m & 125m 170m Banjo Float & Almond Deeg    Pampoenpit Float & Devilsfork Deeg Banjo & Bass       Banjo, Stuttafords & Perdeby Banjo, Suttafords & Perdeby         TAC, Legend & Perdeby Boulyn
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Gly Rietvlei & Boerstrop M1 & P4 0,8 Daichi 7lb Hi Abrasion WAFT Raging Bull 12ft\13ft Shimano 8000GTE
Rate this blog entry:
Continue reading
757 Hits
0 Comments

13 Junie 2015-Steunmekaar HK Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_Marjohn_20150730-121107_1.jpg

Marjohn Koster

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
3 Multitech R280 Karp 4 14.805
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol gëeindig Voer gebruik
115m 135 Swd Vicks,Kaptein Vicks,Kaptein Boulyn
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Vaaldam  P4 #1 fearnone 7lb double x  DC lite13vt  XTR 8000 
Rate this blog entry:
Continue reading
658 Hits
0 Comments

Waterpas 2-Kampioen van Kampioene

Waterpas 2-Kampioen van Kampioene

Waterpas 2

Deur: Tom Ebersohn

 

Gaan Groot of Gaan Huistoe ….

Suid Afrikaanse Kampioen van Kampioene, wat ‘n voorreg!

Die dag breek op 1 Mei en ek is weer op my tuisveld, Krugersdriftdam. Die koue knyp en so besef ons dat winter aan die kom is….

Ek word weereens begroet met ‘n sonsopkoms wat elke mens met waardering kan aanskou. Dit is weer tyd vir een van die Grotes van die jaar en ek besef weereens hoe bevoorreg ek is om eerstens my talent te kon uitleef in die wonderlike natuur, asook om uitgenooi te kon word tot hierdie spog geleentheid.

b2ap3_thumbnail_Waterpas-4-5.jpg

Die Suid Afrikaanse Kampioen van Kampioene toernooi word jaarliks aangebied en die Kampioene van elke Hengel Provinsie word uitgenooi na hierdie geleentheid om hul staal teen mekaar ten toon te stel om die Algehele Suid Afrikaanse Kampioen te kan bepaal. Die vorige jaar se Kampioen kwalifiseer dan ook outomaties, en vir die eerste keer is die 2 top hengelaars van die Promania reeks ook hierdie jaar uitgenooi.

Hierdie jaar was ek dan ook so gelukkig gewees om as deel van die Promania uitnodiging te kon deelneem.

Vir die eerste keer kon ‘n borg soos Pure fishing dus ook ten volle in ‘n hengel hoedanigheid verteenwoordig wees op ‘n toernooi van hierdie aard weens hulle betrokkenheid by die top hengelaars in die Promania reeks.

Die Kompetisie word oor 2 dae gehengel en word in 2x 4uur sessies per dag opgebreek met ‘n uur breuk tussen sessies. Die 4 sessies se plasings punte per sessie bepaal dus dan die wenner oor die 2 dae.

So blaas die sirene en die eerste dag skop af…..

b2ap3_thumbnail_Waterpas-4-6.jpg

My strategie bepaal dat ek met ‘n stok op 95m en ‘n stok op 120m afskop.

Die twee twaalf voet Mitchell Slingshot S stokke word vir hierdie doel ingespan. Hierdie betroubare stokke tesame met die Avocast  katrolle het hulself oor die laaste paar maande reeds bewys en is die ideale aanwending vir hierdie toestande. Die Slingshot bied ‘n gemaklike “all-rounder” gerief wat aan die hengelaar verskeie opsies bied sonder om te veel te wissel en jou ritme te steur.

Om met verskillende stokke te hengel kan jou gooi vermoë en akkuraatheid beïnvloed. Ek verkies dus om eerder met 2 van die selfde stokke sovêr moontlik te hengel.

b2ap3_thumbnail_Waterpas-4-10.jpg

Die Avocast katrolle het my oor die laaste paar maande ook verbaas met die kwaliteit wat die katrol bied. Die aksie is glad en die spoel is ook lekker groot om optimale afstand met gemaak te kan haal.

Met die eerste sessie van dag een verloor ek 4 visse, wat my van die voorste posisie ontneem en ek eindig 4de.

b2ap3_thumbnail_Waterpas-4-11.jpg

Sessie 2 van dag een skop af en ek besef dat die vis dieper beweeg het nadat bykans geen vis op die korter afstand uitkom nie. Die 12 voet Berkley Venom stokke word nader getrek!

Hierdie stokke bied ‘n stywer opsie en die balans met Avocast katrolle en die M1.5 gewig is duidelik in die afstand sigbaar….

Die visse op pen ses is maar taai om te byt maar dit het tyd geword om Groot te gaan en die Berkley’s word behoorlik gebuig. ‘n Derde plek word op sessie 2 van dag een behaal.

b2ap3_thumbnail_Waterpas-4-2.jpgb2ap3_thumbnail_Waterpas-4-3.jpg

Dag 2 Breek aan en Calle Scholtz en Barend Breedt loop voor met myself in die derde posisie met die afskop na dag een.

b2ap3_thumbnail_Waterpas-4-4.jpg

Pen 2 behandel my beter op die 1 te sessie van dag 2 maar ek verloor weereens 6 vis wat my weer ‘n 4de plek vir die sessie besorg. Dit kos kopkrap aangesien die vis elke keer op loop sit en die oomblik as ek vasmaak dadelik afkom – ek vermoed dat die hoek nie behoorlik geset word nie en dat die vis dalk eerder om die bol eet en die hoek dan van die kant van die bek af inslaan. Ek sit die hoeke op die bol vas en dit werp dadelik vrugte af. Op ‘n dag soos hierdie en teen opposisie van hierdie kwaliteit kan ‘n mens egter nie sulke foute maak nie en nog ‘n wenkans gaan verlore. 

Die laaste sessie breek aan en Barend Breed is slegs ‘n kortkop voor my met die punte nadat hy die bedroefde pen ses op dag twee getrek het en met ‘n sesde plek tevrede moes wees op die 1ste sessie van dag 2 .…

Soos op Dag een is dit die middag weer ‘n geval van “gaan Groot gaan of huistoe”, en die stokke word weer optimal gebuig om die regte afstand raak te “slaan”

b2ap3_thumbnail_Waterpas-4-7.jpgb2ap3_thumbnail_Waterpas-4-8.jpgb2ap3_thumbnail_Waterpas-4-9.jpg

Die middag sessie lewer nie soveel vis op soos die oggend nie maar ek doen beter as die res van die veld met slegs Christo van Noord Oos Mpumalanga op die buitepen wat my met een vis klop en ek behaal ‘n 2de plek op die laaste sessie. 

Die plek was egter goed genoeg om my ‘n algehele 2de plek te kon besorg. Callie is egter die welverdiende Kampioen! 

Die ervaring van hierdie besonderse geleentheid is egter iets wat my altyd sal by bly en die voorreg om teen die bestes in die land te kan meeding kan nie beskryf word nie.

b2ap3_thumbnail_Waterpas-4-1.jpg

Sterkte tot volgende keer......

Rate this blog entry:
Continue reading
1312 Hits
0 Comments

9 Mei 2015-Purple Carp Pro Mania Krugersdriftdam Waterwese

9 Mei 2015-Purple Carp Pro Mania Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_Johan-Hoffman.jpg

Johan Hoffman

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
4 Mitchell R 280.00 Karp 15 17.77 kg
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol geëindig Voer gebruik
80m en 90m 110m en 120m SWD/Float Stuttafords, Quatro en Bunspice, Pynappel Stattafords, Quatro, Bas en Bas, Piesang Boulyn/Supercast mengsel
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Gly Rietvlei M1/M1.5 D1 8lb Diamond Berkley Teccarp 12 Mitchell AvoCast 6000
Rate this blog entry:
Continue reading
735 Hits
0 Comments

9 Mei 2015-Purple Carp Pro Mania Krugersdriftdam Waterwese

9 Mei 2015-Purple Carp Pro Mania Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_Jan_20150521-112851_1.jpg

Jan Tolmay

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
5 Mitchell R 180.00 Karp 15 13.765kg
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol gëeindig Voer gebruik
80m 115m SWD Cocobanana, Wintergreen, Anys Cocobanana, Wintergreen, Anys Supercast
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
 Gly Rietvlei m0-m1 6 en 8 Owner #6 #8 9lb Trilene maxx 12ft 3lb Slingshot s Avo Cast 6000
Rate this blog entry:
Continue reading
729 Hits
0 Comments

9 Mei 2015-Purple Carp Pro Mania Krugersdriftdam Waterwese

9 Mei 2015-Purple Carp Pro Mania Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_Barries-Conradie-1e.jpg

Barries Conradie

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
1 SecuriForce R800.00 Karp 16 18.955kg
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol geëindig Voer gebruik
105m & 115m 140m Banjo Float & Almond Deeg    Pampoenpit Float & Devilsfork Deeg Banjo & Bass       Banjo, Stuttafords & Perdeby Banjo, Suttafords & Perdeby         TAC, Legend & Perdeby Boulyn
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Gly Rietvlei M1 0.8 Daiichi 7lb Hi Abrasion WAFT Raging Bull 12ft Shimano 8000GTE
Rate this blog entry:
Continue reading
628 Hits
0 Comments

9 Mei 2015-Purple Carp Pro Mania Krugersdriftdam Waterwese

9 Mei 2015-Purple Carp Pro Mania Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_Ryno-Erlank-2e.jpg

Ryno Erlank

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
2 MultiTech R 580.00 Karp 16 15.765kg
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol geëindig Voer gebruik
110/120m 120/135m SWD Spyker, Spook, Chakkalaka Spyker, Spook, Chakkalaka Boulyn
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Glyrietvlei M1/M1.5 08 Daiichi .21 Trilene Mitchell 12ft 3.5 lb Shimano XTR 6000
Rate this blog entry:
Continue reading
887 Hits
0 Comments

18 April 2015-Bloemfontein HK Krugersdriftdam Waterwese

18 April 2015-Bloemfontein HK Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_Ulrich-Sirgel.jpg

Ulrich Sirgel

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
1 Mitchell R750,00 Karp 34 49.205kg
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol geëindig Voer gebruik
95m en 115m 115m Banjo Fl. En Wit en Almond deeg Peach + Bunspice Peach+Bunspice Juana boonste hoek Super Cast
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Rietvlei DW1 Owner # 6 Berkley Trilene 0,20  8lb Mitchell Sling shots slim 12 voet 3 lb Mitchell Avo Cast 6000
Rate this blog entry:
Continue reading
772 Hits
0 Comments

18 April 2015-Bloemfontein HK Krugersdriftdam Waterwese

18 April 2015-Bloemfontein HK Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_Jan.jpg

Jan Tolmay

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
3 Mitchell R 300.00 karp 13 16kg
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol geëindig Voer gebruik
95m 120m SWD met Banjo float Banjo Stuttafords Banjo Perby Supercast
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Gly Rietvlei M0-M1 Owner # 6 Berkley 9lb Trilene maxx clear Mitchell 12ft 3lb sling shots Mitchell 6000 avo cast
Rate this blog entry:
Continue reading
1055 Hits
0 Comments

4 April 2015-Purple Carp Krugersdriftdam Waterwese

4 April 2015-Purple Carp Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_Christo-Conradie-1e.jpg

Christo Conradie

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
1 Mitchell R 500.00 Karp 27 31.050kg
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol geëindig Voer gebruik
90m 115m 135m 115m SWD Banjo Stuttaford FX TAC, & Legend Boulyn
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Rietvlei 0 en 1½ Daiichi # 0.8 Triline 7lb TecCarp 12ft Mitchelle 5500
Rate this blog entry:
Continue reading
1488 Hits
0 Comments

4 April 2015-Purple Carp Krugersdriftdam Waterwese

4 April 2015-Purple Carp Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_JH-Sinclair-2e.jpg

John-Henry Sinclair

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
2 Berkley R300 Karp 24 26kg
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol geëindig Voer gebruik
80m 130 Banj floatie met amandel degie TAC & Chakalaka Yellow Activator & Spyker Super Cast & Boulyn
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Gly Rietvlei M1½ Owner 8 9lb Trilene Maxx Clear Berkley Teccarp 13" Mitchell Avocast FS 4000 & 6000
Rate this blog entry:
Continue reading
721 Hits
0 Comments

4 April 2015-Purple Carp Krugersdriftdam Waterwese

4 April 2015-Purple Carp Krugersdriftdam Waterwese

b2ap3_thumbnail_Greg-Grace-3e.jpg

Gregory Grace

Posisie Borg/Span Geld Soorte Vis Aantal Vis Gewig
3 Berkley Gulp R 200.00 Karpe 20 24kg
Afstand begin Afstand geëindig Hoek ase Dips op bol begin Dips op bol geëindig Voer gebruik
115m 125m floats en deeg 1. Tac, Legend and Chakalaka / Perdeby             2. FX / Yellow Activator 1. Tac, Legend and Chakalaka / Perdeby             2. FX / Yellow Activator Super Cast / Boulyn
Stroppe Gewigte Hoeke Hoeklyn Stokke Katrol
Rietvlei 1 1/2 2 Berkley 0.18mm Mitchell Slingshot S 12ft Mitchell Avocast 6000
Rate this blog entry:
Continue reading
1465 Hits
0 Comments